Ons is die HARTKLOP
van Laerskool Monumentpark!
Ons maak ‘n plan deur te HELP waar ons kan.
‘n Monnie-ouer inisiatief om harte en beursies oop te maak vir behoeftige Monnie-gesinne.
BEFONDSINGSBRONNE
FINANSIËLE DONASIES
Enige finansiële bydraes vir aanwending tot projekte, leerders of gesinne.
FINANSIËLE DONASIES
Enige finansiële bydraes vir aanwending tot projekte, leerders of gesinne.
PROJEKTE EN GELEENTHEDE
‘n Jaarlikse verskeidenheid van fondsinsamelings bv. Gholfdag, Vrouefunksie, Teateraand, Gala-aand en nog vele meer.
BOODSKAPPE VAN DANKBAARHEID
I have never been given so much support in kindness as we get from Laerskool Monument Park. Thank you so much for making everything work well for us all. Thank you. To all those that are a blessing to us may they receive blessings in every area of their lives, we appreciate you all.
Wil net weer aan almal betrokke by die kruideniersware sê vreeslik baie baie dankie ons waardeer dit opreg ….partymaal weet ons nie wat ons sou maak as dit nie vir die omgee groepie was nie….weereens dankie.
Thank you so much for the special birthday. I cannot and will never be able to thank all Teachers/staff/parents of Laerskool Monument Park enough for all their kind support towards the upkeep of the kids. Thank you so much.
Baie dankie vir alles hierdie jaar wat julle vir ons gedoen het. Sonder daardie hulp weet ek nie hoe ek soms sou kos ens. gee vir my kinders nie. Ek waardeer dit opreg baie.