top of page

BEFONDSING & PROJEKTE

2019 was ons eerste jaar en Monniehart het daarin geslaag om R328,000 in te samel ten bate van die ondersteuning van behoeftige leerders en gesinne. Ons doelwitte het elke jaar gegroei en so ook ons ondersteuning. Met die hulp van alle borge en u ondersteuning wil ons groei van krag tot krag en ons impak selfs nog groter maak. 

ONS DOELWIT

2026                             R800 000

Ons hoop en glo dat ons hierdie jaar ons doelwit weereens gaan oortref en nog 'n groter verskil sal maak in ons kinders se lewens. 

BEFONDSINGSBRONNE

FINANSIËLE DONASIES

Enige finansiële bydraes vir aanwending to projekte, leerders of gesinne. 

SKENKING VAN
DIENSTE & GOEDERE

Enige bydrae van fisiese goedere en of dienste wat ‘n verskil maak.

PROJEKTE EN GELEENTHEDE

'n Jaarlikse verskeidenheid van fondsinsamelings bv.  Gholfdag, Vrouefunksie, Teateraand, Gala-aand en nog vele meer.

Projekte

PROJEKTE & GELEENTHEDE

Anchor 1

Gholfdag 2025

Gholfdag 2025

GALA AAND FOTOS 2025

Gala aand fotos

Vroueoggend 2025

Vroueoggend 2025
bottom of page