top of page

KONTAK ONS

Vir enige navrae oor donasies, Monniehart en projekte stuur gerus vir ons 'n epos of boodskap via die webtuiste. 

Sonnike Truter 

072 553 8886

sonnike@monniehart.co.za

Depositphotos_9992193_l-2015-1-1024x729_

Ek wil as volg betrokke raak, help of 'n skenking maak 

Dankie vir u navraag!

Donasies Skenkings Hulp Dienste

Ek benodig ONDERSTEUNING

Ons besef daar is ouers en voogde is wat tans nie die mas opkom met onderrig, voeding, terapie en buitemuurse onkostes van Monnie Leerders. Indien u 'n daadwerklike nood beleef en van ons ondersteuning wil gebruik maak, volg die skakel hieronder en vul die vorm so volledig moontlik in. Ons sal u kontak en kyk hoe ons kan hande vat en help.

 

Neem asb inag dat hierdie ondersteunings platform slegs vir leerders beskikbaar is wat dringende finansieële nood beleef. Addisionele inligting sal aangevra word om u aansoek te staaf. Deur hierdie vorm in te vul lewer ons geen waarborg van ondersteuning. 

​

***Alle inligting word as hoogs vertroulik beskou en word slegs deur 'n selektiewe interne ondersteuning netwerk hanteer om seker te maak dat die identiteit van ons behoeftige leerders beskerm word. 

Finansiële DONASIES

Bank besonderhede vir finansiële donasies:

​

Blinkoog Monnies NPC

Standard Bank

Centurion – 012 645

012310484

Gebruik asb leerder profiel nr. indien u 'n spesifieke leerder wil ondersteun.

​

​

Rekening:  

Bank:          

Tak:            

Tjek Rek:    

Verwysing:

*Monniehart (Blinkoog Monnies NPC) is ‘n geregistreerde Nie-winsgewende Organisasie, Openbare Weldaadsorganisasie en kan Artikel 18A sertifikate uitreik vir enige bydraes en donasies ontvang.

bottom of page