top of page

BEFONDSING & PROJEKTE

Fondse deur Monniehart gegenereer, het reeds ‘n verskil gemaak in 2019. Hierdie jaar het Monniehart ‘n verdere R300 000 aan Laerskool Monumentpark bewillig om aan leerders en gesinne se behoeftes te voorsien. A.g.v. COVID-19 mag hierdie syfer moontlik dramaties verander.

2019                             R328 000

2019 was 'n reuse sukses en Monniehart het daarin geslaag om R100 000 in te samel ten bate van die ondersteuning van behoeftige leerders en gesinne. 

BEFONDSINGSBRONNE

FINANSIËLE DONASIES

Enige finansiële bydraes vir aanwending to projekte, leerders of gesinne. 

SKENKING VAN

DIENSTE & GOEDERE

Enige bydrae van fisiese goedere en of dienste wat ‘n verskil maak.

PROJEKTE EN GELEENTHEDE

'n Jaarlikse verskeidenheid van fondsinsamelings bv. die Monniefees, Gholfdag, Vroue Onbyt en nog vele meer.

Projekte

PROJEKTE & GELEENTHEDE

89240635_2987238558009078_89446320566635

VROUEFEES

​

14 Maart

Happy Kids

MONNIEFEES

 

Uitgestel tot verdere kennisgewing

Image by Derek Malou

JAG & HENGEL KOMPETISIE

Uitgestel tot verdere kennisgewing

Gala Table

GALA AAND

 

Uitgestel tot verdere kennisgewing

Image by Derek Owens

MULTI-SPORT DAG

 

Uitgestel tot verdere kennisgewing

Vegan Sandwich

TOEBROODJIE MAMMAS

 

Ons help deur daagliks aan behoeftige leerders kospakkies te voorsien.

bottom of page