top of page

COVID-19 NOOD

Te midde van die globale pandemie is daar baie van ons minderbevoorregte leerders en gesinne wat 'n geweldige behoefte het aan noodsaaklike items. Ons vra nou meer as ooit u ondersteuning aan hierdie gesinne. Selfs die geringste skenking of donasie van fondse of items sal welkom wees.

Ek kan die volgende  SKENK.

Dankie vir u navraag!

Nooditems

Die volgende items is

veral in NAVRAAG.

U kan ook huidiglik enige krediet op u skoolfonds rekening beskikbaar stel aan leerders wat se ouers tans geen inkomste verdien.

 

Vir algemene finansiële donasies gebruik asb COVID-19 as verwysing wanneer u. oorplasing maak. 

  • Kos

  • Wintersklere

  • Linne

  • Skryfbehoeftes

  • Data

  • Elektroniese toestelle

bottom of page